Na die onlangse ontmoeting met Zeffie die padda, en na aanleiding van sy breedvoerige verduideliking van wat hy dink 'n webwerf als moet kan doen, het ons op 'n antwoord afgekom. Nie Die Antwoord wat jy sou verwag het nie, maar dit is beslis 'n oplossing vir bekostigebare en funksionele webwerwe.
. 
Sodra jy opgeteken het vir enige van die boonste pakkette sal ons in kontak wees met jou en die bou-proses begin op jou webwerf. Gedurende die opteken proses sal jy gevra word vir 'n domain naam. Jy kan dan kies om:
- 'n Nuwe domain te registreer (kostes alreeds ingesluit) om te gebruik vir jou webwerf (aanbeveelde opsie)
- 'n Bestaande domain oor te dra na ActionOnline toe vir die gebruik van die beplande webwerf.
- Jou domain self te registreer of hosting hou waar dit huidiglik is, en ActionOnline sal net die ontwikkeling doen van jou webwerf.









