'Cooler as ekke' Connections

E-mail Print PDF

Paddas hou van YouTube en MySpace en het onlangs, danksy die mugging-victim se blackberry, ontdek daar is Facebook ook nog op die Internet. Nou Zeffie het planne om Facebook en ander social marketing tools op die Internet te gebruik om ander 'reg denkende' paddas bymekaar te kry. Die probleem kom in met die kostes vir Internet konneksies wat die paddas se sake bietjie ruk, veral as hulle die heel aand op Youtube kuier ...

Uncapped, Unshaped en Unbelievably cool ADSL Internet

KONNEKSIE SPOED
Cooler as ekke teen 384 kbps teen 512 kbps teen 4096 kbps
R 175 -00 per maand R 350 -00 per maand R 580 -00 per maand
cooler512 cooler384 cooler384

men_in_black_chairADSL Internet is nie heeltemal so eenvoudig soos 'n wit stokkie wat jy net indruk en 'Ting tang Walla walla, Bing bang' en jy is op die Internet nie. Jy het tesame met die boonste 'Cooler as ekke' pakket ook 'n telefoon lyn nodig van Telkom. Nou sodra jy opteken hierbo sal ons jou kontak en gesels oor jou bestaande 'setup', en jou behoefte om cooler as ekke te wil wees en teen watter spoed. Sodra jy opgeteken het sal ons ook nie van jou verwag om onnodige kostes te betaal in 'n maand waar jy dalk nog wag op lyn installasie of kansellasie van 'n bestaande rekening iewers anders.

As jy onseker is oor enige van die vrae, othou, ons het die regte antwoorde! So Skype, skakel of e-pos ons en ons help jou graag deur die proses.

 

Promotions

banner1

 

cooler

odesk-developer-certified
odesk-programmer-certified

NEED A WEBSITE?

waitingboyDo you want to save costs and help with the developing of your website?

Do you want to manage your website after its been built?

Or do you want us to develop your website and manage it for you? Either way, we have something inside to show ... click here when you're ready

EXPERIENCING DIFFICULTIES

PC_doctor_hg_clrDoes your PC need some attention?

Do you have problems on your network?

Give us a call and talk to us about your problems. If you have Skype, use the green icon on the top right of the website